Konstabel Ryk Schutte vind sy prospekteerdervriend vermoor in die Namib. Die moordenaar, wat ’n fortuin in diamante soek, ontvoer die slagoffer se dogter. Schutte begin ’n lewensgevaarlike agtervolging alleen in die genadelose woestyn om haar te red. more
USD $6.99
View Details